Plek vir Jou

Familie Diens

Marcel Versfeld

Ons sing, leer en kuier saam Elke Sondag oggend 09:30vm

Kinderkerk

Kinderkerk Ouderdom 5-10

Elke Sondag oggend gedurende skool kwartale

Jeug ouderdom 11-18

Elke Tweede Vrydag aand

Sorg en omgee

Etta Olivier

evangelisasie en sending

Midde-Ooste - ACK Whangarei het 'n vennootskap met Open Doors aangegaan om in die leiers van hierdie gemeenskappe te belê. Ons vennootskap sal plaaslike Open Doors veldwerke bemagtig om seminare, een-tot-een mentorsessies en groepopleiding te hou om in die lewens van hierdie Kerkleiers te belê.

Bybelstudie groep

Ons ontdek saam wat leer die bybel

Ons kom elke week bymekaar

Vir navrae kontak Marcel Versfeld: 020 4166 1009

Shopping Basket