“As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is”.
“Hulle het self die oorwinning behaal...(deur) die boodskap waarvan hulle getuig het.”
“Die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen maar net wat Hy die Vader sien doen.”